Bloeddiens vir Afrikaners
-
Author:
n/a -
Send To:
Bravoland
-
Sponsored By:
Bravolanders en mede-Afrikaners -
More Info at:
Geagte Afrikaner-volksgenoot,
Duisende Afrikaners skenk nie meer bloed nie, want hulle weet nie wie voordeel trek wanneer bloed aan pasiлnte gegee word nie. Dus is daar 'n reuse-bloedtekort in Suid-Afrika en ons eie mense ly daaronder.
Hierdie petisie vra u nie om bloed te skenk nie, maar dit vra wel of u bereid sal wees om bloed te skenk wanneer daar 'n volksgenoot in u omgewing bloed benodig indien die persoon dieselfde bloedgroep as u het.
Daarom wil ons 'n lys saamstel van mense wat bereid is om te skenk, in watter area hulle woon, en watter bloedgroep hulle het. Selfs al weet u nie in watter bloedgroep u is nie, kan u steeds u naam op die lys sit.
Kontakbesonderhede is noodsaaklik sodat ons u so gou moontlik kan kontak indien iemand in nood is. Persoonlike besonderhede sal nie aan 'n derde party bekend gemaak word nie.
By voorbaat baie dankie vir u bereidwilligheid.
Vriendelike groete,
Die Bravoland-span
Vir meer inligting, besoek:
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php?topic=178.0

173
Signatures! - View Signatures
- Sign Petition