The High Chaparral DVD Versoek

  • Author:
    n/a
  • Send To:
    Rights Holders of The High Chaparral
  • Sponsored By:
  • More Info at:
DVD Versoek Ek wil graag my stem voeg by die steeds groeiende lys versoeke vir die vrystelling van al vier seisoene van The High Chaparral; vollengte en ongesny. Die reeks is dertig jaar gelede uitgesaai en sleg versnipperde en geredigeerde heruitsendings het die subtiele karakter interaksies verlore laat gaan. As gevolg hiervan is liefhebbers van hierdie gewilde reeks angstig om hulle eie wettige, volledige stel te besit van die beste TV reeks ooit gemaak.